Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marie B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Provinsielaan 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Marie B&B is in 'n rustige deel van Stellenbosch geleë met 'n uitsig oor die pragtige Jonkershoekvallei na die ooste.

Die gastehuis bied verblyf in 4 individueel versierde kamers en 1 selfsorg-eenheid. Die kamers is ingerig met dubbel- of enkelbeddens. Drie kamers deel 'n badkamer en die ander kamer het sy eie en suite-badkamer. Die selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n omheinde patio, 'n kombuisie en 'n badkamer.

'n Heerlike ontbyt word elke oggend in die eetarea bedien. Gaste is welkom om in die tuin of om die swembad te ontspan. Veilige parkeerplek word vir gaste voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Amelia G
5.0
A wonderful and relaxing stay, warm hospitality and a. We had the pleasure of staying at Marie B&B, and it was a wonderful experience. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Raymond K
Gesin met klein kinders
5.0
Dit is jou huis vanaf huis. Baie lekker plek om te ontspan.
Des 2024
Jason D
Saam met vriende
5.0
Scenic, relaxing and fun. Everything was very good with the best host I've ever had. Pieter is such a nice guy and is always willing to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Liz C
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. We had the most wonderful stay. Location is brilliant. Mr Nel was always very helpful, ensuring our stay was comfor...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Johann V
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Waarde vir geld. Baie dankie. Dit was presies wat ons nodig gehad het. Skoon verblyf. Pragtige tuin en swembad. Baie vriendelike pe...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Provinsielaan 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marie B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Provinsielaan 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiZjU3ODBjLWQyMGEtNGRkZC04NzhiLWIzMDViMmM5YzAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 7 Provinsie Avenue Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.92933 18.88767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang