Maribelle's Bed and Breakfast
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 Cedar Straat, , Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Maribelle's Bed & Breakfast is 'n aantreklike driester-instansie geleë in Lynnwood Ridge, in die oostelike voorstede van Pretoria. Die luukse en suite-kamers het elkeen hul eie aparte ingang en patio wat lei na die swembad/braai-area wat omring word deur 'n rustige sub-tropiese tuin en volop voëllewe.
Dit is naby groot winkelsentrums (d.w.s.: Menlyn Mall, Lynnwood Bridge en die Grove Mall), talle restaurante, hospitale, N1 / N4 snelweë, gimnasiums, gholfbane, die Universiteit van Pretoria, WNNR Internasionale Konferensiesentrum en die Pretoria Botaniese Tuine geleë. om maar 'n paar van die verskillende besienswaardighede in die omgewing te noem. 'n Pendeldiens na en van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe word voorsien asook verskeie dagtoerpakkette.
Maribelle's is bekroon met talle positiewe resensies van tevrede gaste vir die kwaliteit diens wat ontvang word teen die bekostigbare tariewe wat dit bied. As 'n bykomende aansporing, behalwe om Engels en Afrikaans te praat, word Duits, Nederlands en Pools ook gepraat deur gashere, Isabelle en Chris, wat uit hul pad sal gaan om besoekers welkom te laat voel. Kom ervaar ons hartlike gasvryheid, atmosfeer en heerlike kombuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 84 Cedar Straat, , Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Maribelle's Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 Cedar Straat, , Pretoria, 0081, Gauteng