Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzini 38 - Go & Sea

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gary B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Exceeded our expectations. The unit is a little gem and incredible value for money. The complex has a large pool which is a 30-second walk from the unit. The whole complex is very clean and well maintained. The attention to detail in this newly renovated unit struck us both. The private courtyard for braaiing is a great bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Thanks for the awesome review, Gary. We really appreciate guests like you. Thanks for the support; we are glad to hear that you had a great stay in St. Lucia.

Elardus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Great amenities and walking distance from shops and restaurants. Well appointed, everything you need is there. Lovely decor. Stunning swimming pool and complex. Walking distance from everything. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Thank you for the kind review, Elardus. We appreciate it. It was a pleasure hosting you, and we are glad your stay was appreciated and enjoyed.

Combrinck L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie sentrale verblyf in St. Lucia en uitstekende waarde vir geld. Ons het heerlik gebly in die oulike plek, wat baie goed toegerus is. Die aircons het uitstekend gewerk met die baie warm en bedompige klimaat. Daar is ook 'n lekker groot TV met 'n gemaklike bank. Die stortkop kan dalk vervang word. Maar verder was alles wonderlik en baie goeie waarde vir geld. Goeie diens en inligting verskaf. Sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Dankie vir die resensie, Combrinck. Ons waardeer dit opreg. Die badkamer was nuut oorgedoen, maar ons sal kyk na daardie stortkop. Dankie dat jy ons laat weet hieroor. Julle is altyd welkom terug.

Nokulunga N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Will definitely visit again. The place was very peaceful, which is something that I was looking for. Very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Thanks for your review, I'm pleased to hear you had an enjoyable stay.

Yvonne C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Perfect, comfortable and beautiful attention to detail! The most beautiful unit with everything you might need. The air cons were dreamy with the heat and humidity. We had the best stay at Manzini 38. We even got welcome chocolates. Xx.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Thanks for your review, Yvonne. I am pleased to hear you had a wonderful stay and that everything met your standard.

Riaan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie geniet. Baie lekker plekkie, naby aan alles, gerieflik, netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Dankie Riaan vir die resensie. Ek is bly julle het dit geniet.

Alwyn M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Baie privaat (ingehok), maar tog baie lekker plek. Verblyf was baie lekker, alhoewel ons eers teleurgesteld was omdat mens geen uitsig het nie en ons hou van uitsig, maar as jy hou van privaatheid, is dit die ideale plek vir jou. Eenheid is baie ruim, behalwe die kombuisie is maar knap, anders is daar meer as genoeg spasie en baie netjies. Dorp en meeste restaurante is binne loopafstand vir fikse en jonger mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Ek is dankbaar om te hoor dat alles op die einde lekker was. Jammer dat julle ingehok gevoel het. Lees maar eers versigtig en kyk foto's mooi. Niks op my profiel het aangedui dat daar uitsig is nie, alhoewel dit 'n privaat eenheid is. St Lucia is 'n dorp om vry te loop en natuur te bewonder, heel anders as seevakansies.

Mahomed K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Perfect. Lovely unit in a complex, very comfortable, perfect for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Thanks for the review, Mahomed. We are glad you had a great stay at Go&Sea.

Piet B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Beslis beplan om vroeg volgende jaar weer van Manzini 38 gebruik te maak. Dankie. Alles was in orde en netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Baie dankie vir die resensie. Julle is enige tyd weer welkom.

Beatrix Z
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Rustig, interessant, lekker! Ons familie het baie lekker gebly. Baie netjiese eenheid, naby aan alles op die dorp. Enigste ding wat ek sou verander, is om langer te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Manzini 38 - Go & Sea
Baie dankie vir die resensie, Beatrix. Ja, nee, die vakansies is altyd te kort, maar ek is bly julle het dit hier geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Angelique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 100, Manzini Chalets 38, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fc5786f875abb15a8eb85ec3e7284d2de4e40fa36a913b0531f86a635a7248b37ca5b8c87176003c69f616ac07df1c8a6e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 46 5 1 5 100 Mckenzie Street Manzini Chalets 38 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.378454859526 32.409850358963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang