Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mansfield Private Reserve

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mansfield Game Reserve, Langs die R67, 7 km buite Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R280 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mansfield Private Reserve, 8 km vanaf Port Alfred, is 'n klein privaat reservaat wat selfsorgverblyf bied. Vlaktewild bewoon die Oos-Kaapse bosveld, en die inheemse Aalwyn groei in oorvloed op die plaas.

Daar is beide binne en buite akkommodasie opsies by Mansfield. Die oorspronklike plaashuis het 'n volledig toegeruste kombuis, het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 'n privaat swembad en braai. Die kleiner kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste. Die kothuis maak oop op 'n patio met braai wat oor die bosveld uitkyk. Eagle's Nest Cabin bied 'n heeltemal buite-die-rooster-ervaring. Die kombuisie is toegerus met 'n klein gasstoof en yskas. Beligting is battery-aangedrewe en paraffien-aangedrewe. Warm water na die stort word gegenereer deur 'n houtgevuurde donkiewaterverwarmer. Buitelugverblyf sluit kampeerplekke en boomtop-platforms met stapelbeddens in.

Daar is gemeenskaplike piekniek- en braaiplekke, 'n speelarea vir kinders en 'n swembad. Ander doendinge sluit begeleide natuurwandelings, onbegeleide wildritte, voetslaan, voëlkyk en visvang in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wildritte
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Caroline B
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning. We had the most wonderful stay at Mansfield. The Eagle's Nest Cabin is such a special spot. It is such a sweet little wood ca...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Cornelius W
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf en groot verskeidenheid wilde diere te sien. Ons het ons naweek by Mansfield Game Reserve baie geniet! Die kothuis was gerieflik, sko...
Sien meer
Jan 2025
Peter D
Saam met lewensmaat
5.0
Conveniently placed and comfortable. Well received on arrival. The unit is very well-positioned with a lovely view. Tea and coffee faci...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Aldi N
Saam met lewensmaat
5.0
Very beautiful, peaceful and comfortable. The platform accommodation was well equipped and special with a nice warm shower.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Jamie W
Saam met lewensmaat
5.0
Pure fun, lots of adventures and activities that we had done. Best place from the. It was a lovely stay. The cleanliness was amazing an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Tanja Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 100

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Mansfield Game Reserve, Langs die R67, 7 km buite Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mansfield Private Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mansfield Game Reserve, Langs die R67, 7 km buite Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA283d5040f33ecd40b3faada1ffd1a240bc70d9b7209a993d21c9e4bbdd20a9d038b859662352df3d33f163146578cc3a5ba0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R280 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Mansfield Game Reserve Off the R67 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.553631399933 26.860376000404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang