Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mandi's

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cronjestraat 1, Riversdal, 6770, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mandi's is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang verbonde aan die eienaar se hoofhuis in Riversdal, ideaal geleë vir vakansie- of sakereisigers.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed, sitplek en 'n staanwaaier. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas en 'n ketel. 'n Platskerm-TV met DStv-kanale en gratis WiFi maak hierdie eenheid ideaal vir sakereisigers en veilige parkeerplek word voorsien.

Mandi's is naby winkels, restaurante, Laerskool Volschenk, Hoërskool Langenhoven en Hoërskool Oakdale geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Charlene M
Saam met vriende
5.0
Rustig. Ideaal vir oornag/reisverblyf.
Feb 2025
Coenraad V
Saam met lewensmaat
5.0
Tops. Alles was reg en netjies toe ons daar kom.
Feb 2025
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Goeie waarde vir geld en perfek vir korttermyn verblyf. Sentraal geleë in 'n stil en rustige omgewing.
Feb 2025
Liani B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Perfek vir kort oornag en vriendelike ontvangs. Laas was WiFi beskikbaar, kon dit nie vind die keer nie. Dalk dit meer sigbaar maak v...
Sien meer
Jan 2025
Laetitia D
5.0
Pleasant. Mandy is very helpful and friendly. Neat accommodation in a safe area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Cronjestraat 1, Riversdal, 6770, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mandi's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cronjestraat 1, Riversdal, 6770, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45067cedfb58094461d850fac8b578d7828e8deb04a357b2fa839f5d8347392cbffa5e5a05b74b7e7f2bcc75a9fca2726a5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 1 Cronje Street Riversdale 6770 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.088624325384 21.261036322125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang