Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manaba Breeze 4

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 61, Manaba Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Manaba Breeze 4 is 'n selfsorgwoonstel met lieflike see-uitsigte en is in 'n veilige kompleks in Margate geleë. Die kompleks is naby die strand en ander besienswaardighede om te besoek.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens; hierdie 2 slaapkamers deel die tweede slaapkamer, wat toegerus is met 'n handstort oor die bad.

Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en 'n wasmasjien om te gebruik. Die aangrensende leefarea het 'n TV vir mediavermaak, en lei na die groot balkon, wat 'n Weber-braaifasiliteit bied om te gebruik, 'n buite-etenstafel met sitplek en asemrowende see-uitsigte om te bewonder. Volledige DStv en gratis WiFi is beskikbaar.

Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om van gebruik te maak, daar is parkeerplek onder die gebou en sleepwa-spasie. Manaba Breeze 4 is sowat 600 meter van die strand af geleë en is 'n rit weg van verskeie winkels, restaurante en ander besienswaardighede in die area.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Allan M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful and relaxing. Such a pleasure walking into a wonderfully clean and fresh smelling place. It was very neat and tidy and well s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Michele C
5.0
Skoon, netjies en gerieflik. Ons het so gebly. Alles was skoon en netjies en gerieflik. Pragtige woonstel. Awesome eienaars. Dankie vir lekker kuier.
Feb 2025
Juan-marie H
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! Sal hierdie plek vir enige familie aanbeveel. Ons het nog nooit so lekker gebly nie!
Des 2024
Gp W
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowend. Ons het 'n fenomenale tyd gehad, sal vir seker weer daar boek. Desember 2025 sien hulle ons weer.
Des 2024
Ronet D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was rustig en 'n heerlike verblyf. Dit was 'n heerlike ondervinding om hier te bly. Skoon, netjies en veilig.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Letitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Queenstraat 61, Manaba Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Manaba Breeze 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 61, Manaba Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8198c0e153e689014fc39083eaac2e686334ba7ce2ffacc71cc97afc2456ae164789db9af000e6c94dbe2140ff6af1793613?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 61 Queen Street Manaba Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.85270832859 30.381237262635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang