Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mammamia

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eekhoringstraat 30, Outeniekwa-strand, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Mammamia is 'n selfsorgvakansiehuis wat binne maklike bereik van Glentana-strand in Groot Brakrivier geleë is. Die kusdorpie is bekend vir sy milde klimaat regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Verblyf word gebied vir tot 4 gaste en bestaan uit 'n kompakte woonstel wat bestaan uit 'n gekombineerde leefarea, kombuisie en slaaparea, en 'n aparte en suite-slaapkamer met 'n privaat ingang langs die woonstel.

Die woonstel is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy badkamer het 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en kooktoebehore. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar.

Die slaapkamer langsaan is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort.

Bykomende geriewe sluit 'n TV met Netflix, DStv EasyView, WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Die woonstel is omhein en is troeteldiervriendelik.

Gaste kan uitsien na visvang, voëlkyk, bootry, duik, snorkel, swem, voetslaan, gholf en valskermsweef in die area.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Murray M
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal definitief hierdie plek by ander aanbeveel. Dit was alles baie mooi netjies gewees met 'n baie mooi uitsig en ook nie te ver van die strand nie...
Sien meer
Feb 2025
Frans D
5.0
Gerieflik, skoon en netjies. Ons het Mammamia baie geniet met die pragtige see uitsig en stap op die strand!
Jan 2025
Corne S
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasmagories. Awesome plekkie. Baie skoon. Vriendelik. Ruim. Pragtige uitsig.
Jan 2025
Willie G
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Wonderlike plek om weer die batterye te herlaai. Ons het 'n fantastiese, rustige tyd by Mammamia deurgebring. Die uitsig oor die see was lafenis vi...
Sien meer
Des 2024
Johané J
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste uitsig. Rustig, stil, vreedsaam. Wonderlike verblyf. Mooiste uitsig. Alles wat mens nodig het om bietjie die see te geniet.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Eekhoringstraat 30, Outeniekwa-strand, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mammamia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eekhoringstraat 30, Outeniekwa-strand, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjfBbCYuUercvobgg4wvFZUcpk9KukFh13RjreCPKWnwiP28lWE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 30 Eekhoring Street Outeniqua Strand, Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -34.048793189496 22.282027146974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang