Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maloney's Spot

  • Kapasiteit: 12 persone
    10 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Perlemoenstraat 843, Vaal Marina, 1945, Gauteng
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Maloney's Spot bied 'n idilliese wegbreek aan waterliefhebbers. Dit is 'n wonderlike opsie om die skilderagtige dorpie Vaal Marina in Gauteng te besoek.

Verblyf bestaan uit 4 kamers wat geskik is vir 10 mense. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en die derde kamer onder het 'n koningingrootte-bed. Ander geriewe in die kamer sluit 2 badkamers in, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Die kothuis buite het slaapplek vir 2, het 'n slaapbank en het 'n badkamer.

Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n gemaklike sitkamer en 'n sonnige eetarea. Dit het ook 'n stapelbed vir ekstra slaapplek.

Gaste kan in die swembad ontspan, of hul dae spandeer om die omliggende area te verken. Hengel-entoesiaste sal nie teleurgesteld wees nie, want baie visvangplekke is net 'n entjie se stap weg. Boot lanseer area is 900 m weg en jy kan jou boot bedags voor die huis stop vir maklike toegang tot die huis en boot. Ander doendinge om te geniet sluit seiljagvaart, valskermvaart en jetski in.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jenny D
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig mooi lekker. Baie lekker gebly! Mooi huis, mooi uitsig!
Jan 2025
Felancia T
Saam met vriende
5.0
Fantastic. We had an awesome time. The house was very clean, despite the weather as it was raining. The house is cozy. Will definitely ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Byron C
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and safe. Came back refreshed. All good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Manuela T
5.0
Ons het baie lekker gebly en ontspan. Sal vir seker weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly en ontspan. Die huis en woonstel het alles wat mens ...
Sien meer
Apr 2024
Laura M
Gesin met klein kinders
4.6
Pleasant and restful. Charming, tastefully decorated home with very comfortable beds.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Perlemoenstraat 843, Vaal Marina, 1945, Gauteng
  • Gaste dink Maloney's Spot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vaal Marina Gauteng
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
    10 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Perlemoenstraat 843, Vaal Marina, 1945, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c21a102551403c6e2ea87b7e673ff0c9a0bba63c8da20b78280a7d74d354024deb35642a4f0994c8187105c2c67ffb8a561?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 12) 32 5 1 5 843 Perlemoen Street Vaal Marina 1945 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -26.885727544974 28.225265719967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang