Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malandershoogte

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Malandershoogte-plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Malandershoogte is 20 km vanaf Napier geleë. Die verblyf is ideaal vir gesinne. Gaste kan wegkom van die gejaag van stedelike lewe, maar bly binne bereik van ander besienswaardighede en geriewe.

Verblyf bestaan uit 3 eenhede. Malandershoogte-eenheid het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, terwyl die derde kamer met 'n dubbelbed en enkelbeddens ingerig is. Badenhuis Rustic Farmhouse-eenheid het slaapplek vir 6 gaste, gemeubileer met 2 koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens. Die Okkie-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste wat beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Elke eenheid se badkamer is óf toegerus met 'n bad óf stort.

Elke eenheid se kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n oerwoudgimnasium en 'n ruim, omheinde tuin vir die kinders om by beide Malandershoogte en Badenhuis rond te dwaal. Die Okkie is ook omhein maar met 'n kleiner tuin.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jomene P
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasmagories! Tick al die boksies, familie en diere vriendelik. Ek het baie lekker gekuier. Die stilte, ek kon my boek in vrede lees, daar was so ba...
Sien meer
Des 2024
Melanie M
Saam met vriende
5.0
Peaceful and relaxing. Enjoyed the quiet and tranquility of the location. The house had everything we needed to make our stay comfortab...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Carmen E
5.0
Simply amazing. Would definitely recommend! Ek het die huis geboek, en skryf die resensie namens my ouers en hulle is mal, dol en gek oor die huis. Di...
Sien meer
Apr 2024
Lynn E
Saam met vriende
5.0
Fabulous. Excellent. We will go back any day, just need to make it a longer stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Kenneth D
Gesin met tieners
4.8
Amazing, beautiful, relaxing, nature feel. Loved it. It was amazing from start to end. The owner was very helpful and accommodating. We...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Malandershoogte-plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Malandershoogte het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Malandershoogte-plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyN2MyNGFkLWMwMzYtNGMzZi1hMzZjLTVkMTU5N2U1MzJkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Malandershoogte Farm Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.330697826933 19.806438684427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang