Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makanyane

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R500, Parys, 9585, Noordwes
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Makanyane is op 'n plaas geleë wat 7 km buite Parys geleë is. Dit is baie privaat en bied 'n rustige, bosveldatmosfeer.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied. Die eerste eenheid beskik oor 2 slaapkamers en die tweede eenheid is 'n oopplan-ateljee-eenheid. Die eenhede is volledig toegerus en albei eenhede het buitestorte en onderdakparkeerplek. Die eenhede het onderdakstoepe en buite-vuurputte. Die eenhede maak gebruik van boorgatwater. Die eiendom word tans opgeknap en 'n sonkragstelsel sal geïnstalleer word.

Parys bied 'n verskeidenheid doendinge gebaseer op die uitgestrekte Vaalrivier en die omliggende pragtige platteland. Die dorp is bekend vir sy baie stylvolle eet- en drinkplekke en die meeste sal nie 'n mens se beursie seermaak nie. Naby is daar ook die bekende perdeskou-arena en Golf Island wat 'n gunsteling onder baie is. Parys het ook baie antieke winkels en kunsgalerye. Kunsmarkte vind ook gereeld hier plaas en daar is stap- en fietsroetes in hierdie area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ilze V
Saam met vriende
5.0
Convenient, quiet and comfortable in beautiful surrounds. A very good stay. Chalets are tastefully decorated. Linen & towels of high qu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Cila B
Saam met lewensmaat
5.0
Makanyane het rustigheid in jou uitgebring, mens voel sommer 'n nuwe mens. Baie, baie lekker gekuier! Tilla het ons sommer jou dadelik tuis laat voel....
Sien meer
Des 2024
Stephanie B
Saam met lewensmaat
5.0
Hier kan jy afskakel! Skoon, netjies en jy voel bederf met al die ekstras. Fantastiese verblyf, skoon, netjies en vriendelike ontvangs. Daar is aan al...
Sien meer
Sep 2024
Jean Marx M
5.0
Tranquil and recharging retreat. It was quiet, private and very comfortable. I'd visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Haneke O
Saam met lewensmaat
5.0
Die bestemming is waarlik rustig, en in 'n pragtige ligging. Dit is regtig mooi en ongelooflike waarde vir geld.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R500, Parys, 9585, Noordwes
  • Gaste dink Makanyane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R500, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7286f955ea67f995a7a025d1b77dd0c5f419a85864cbfd09ae0fb0bb2b707a7795d0e83c32a8201d9c58db34df79b1e925a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 R500 Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -26.847250824336 27.474693144688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang