Majorca House
Beskrywing
Die kamers beskik oor 2 ekstra lang enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, broodrooster en ingeboude kaste. Ander geriewe in die slaapkamers sluit gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n elektroniese kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Accommodation only.
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder 12 toegelaat nie.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer beskik oor 2 ekstra lang enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Hierdie kamer het 'n patio met uitsigte oor die swembad en die tuin. Die kamer het ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, oondjie, broodrooster, ketel en ingeboude kaste. Ander geriewe in die slaapkamers sluit gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met die volle DStv-pakket, 'n elektroniese kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in. Ons kan 'n ekstra bed teen 'n ekstra koste byvoeg indien gaste vir 2 nagte of langer bespreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Accommodation only.
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder 12 toegelaat nie.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Majorcalaan 8, Monte Sereno, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang