Maja Manor River Chalets
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Maja Manor, Witbank, 1034, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Maja Manor River Chalets is aan die Olifantsrivier buite Witbank, Mpumalanga, geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te verbind.
Die gastehuis beskik oor 12 pragtig gemeubileerde chalets, elkeen gemeubileer met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei.
Ander geriewe sluit 'n TV en 'n sitkamer, eetarea met 'n kaggel vir koue nagte, 'n verskeidenheid braai-areas en 'n verfrissende plonspoel vir somerdae in, wat 'n verkwikkende ontsnapping van die hitte bied.
Veilige parkeerplek word voorsien vir gaste se gerief.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.6/5
TINA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Maja Manor, Witbank, 1034, Mpumalanga
Sien meer verblyf in
Mpumalanga- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Maja Manor, Witbank, 1034, Mpumalanga