Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magol Country Lodge

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gorkum 473 LQ, Beska-weg D800, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Vanaf R960 R768 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Magol Country Lodge is in die hartjie van die bosveld geleë en is net 10 km vanaf Lephalale.

Verblyf bestaan uit 8 eenhede wat geskik is om tot 30 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word, sluit die 4-slaap-, 3-slaapkamer-eenheid A, 3-slaapkamer-eenheid B, 2-slaap-eenheid C en die enkelkamers in. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, en hul eie privaat ingang.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, troeteldiere volgens reëling, wasgoeddienste, 24-uur-ontvangs, lughawe-transfers volgens reëling en 'n kroeg in. Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat visvang, fietsry, voëlkyk en wildkyk insluit.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, fietsry, swem, visvang en wildkyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Gorkum 473 LQ, Beska-weg D800, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Gaste dink Magol Country Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R960
R 960 R 768
per nag, vir 2 mense
Vanaf R960
R 960 R 768
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gorkum 473 LQ, Beska-weg D800, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09ad422f91c2ef99c800e167bbd224e28eedca7c3ce885f4a73394a43d899788ac6f80453999f7a04a40e7bb7c5f568b5d92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R768 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 Gorkum 473 LQ Beska Road D800 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.612616 27.759653

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang