Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Culemborg-singel 11, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Magnolia Place is in 'n redelik luukse woonbuurt geleë, binne 20 minute se stapafstand van die historiese Stellenbosch en naby alle geriewe sowel as die Medi-Clinic. Die gastehuis bied selfsorg- en B&B-dienste en is ook gerieflik geleë met vinnige toegang tot die belangrikste toegangsroetes na Stellenbosch.

Elke slaapkamer is stylvol versier en bied óf 'n dubbel- of 2 enkelbeddens. 'n lessenaar in elke kamer maak dit perfek vir die sakereisiger. Al die kamers het 'n kombuisie of deel 'n gemeenskaplike kombuis met mikrogolf, stoof, ketel, broodrooster, yskas en ten volle toegerus om voedselvoorbereiding moontlik te maak. Veilige parkeerplek word voorsien en braaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste se gebruik.

Magnolia Place is 'n bekostigbare basis vanwaar u Kaapstad en die Wynlande kan verken. Stellenbosch lê in die bergagtige skoonheid van die Wynlande, minder as 'n uur se ry vanaf Kaapstad. Die area se berge en reservate is vol voorbeelde van Fynbos, die unieke flora van die Kaapse blommeryk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 294 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lorna R
5.0
Pleasant. The only negative was that the shower was not working.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Krismari L
5.0
Peaceful, quiet, neat and tidy, friendly staff. Perfect place to overnight. Very friendly staff, very neat and tidy, smooth check-in an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Karen B
Saam met lewensmaat
5.0
Love the area. Really friendly staff, and clean. Location is great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Christopher B
5.0
Awesome. Awesome and super clean, close to Stellies.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Reza T
Saam met vriende
5.0
Baie dankie, dit was heerlik. Sal enige tyd weer daar bly. Sien sterre.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 294

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Culemborg-singel 11, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Magnolia Place Stellenbosch Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Culemborg-singel 11, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0MjRkOTdjLTg5MzgtNDliMS05YzkwLTljOGVjODVhNmI3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 294 5 1 5 11 Culemborg Crescent Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.944972 18.84692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang