Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magnificent Loft Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Umhlanga Ridge Boulevard, Umhlanga, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Magnificent Loft Apartment is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in die hartjie van Umhlanga Ridge. Omring deur bedrywige winkelsentrums, nuwerwetse restaurante, en binne maklike bereik van die Umhlanga-kuslyn, is dit die perfekte basis vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n ruim omvoubalkon met 'n eetarea en 'n gasbraai. Gaste kan ook die gemeenskaplike swembad op die sesde verdieping met braaigeriewe, 24 uur-sekuriteit en 2 onderdakparkeerplekke geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Philippa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 14

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 1 Umhlanga Ridge Boulevard, Umhlanga, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Umhlanga Ridge Boulevard, Umhlanga, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86c2e601df459a561b9b7548a64bc6e638d387f5882f2c8da3182894ecd9e44fa66db6cf97ee7b4573499e3900fdece43f46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 990 per nag (plek vir 4) 1 Umhlanga Ridge Boulevard Umhlanga 4093 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.723226374629 31.073180592054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang