Magalies B&B @ Langenhoven Park
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sarel Pretorius-straat 12, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
-
Vanaf
R960R864 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Magalies B&B @ Langenhoven Park, perfek geleë in Bloemfontein, is stapafstand vanaf Langenhoven Park en bied gaste verblyf in 'n veilige stedelike omgewing.
Hierdie eiendom bied 2 gastekamers wat elk 3 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie kamers is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, yskassie, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met DStv beskikbaar. Buite is 'n privaat patio met sitplek.
Hierdie eiendom bied gaste veilige parkeerplek en is gerieflik naby winkelsentrums, restaurante en vele ander besienswaardighede geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lezane Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Sarel Pretorius-straat 12, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Sien meer verblyf in Langenhovenpark Spitskop Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sarel Pretorius-straat 12, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang