Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mag Mar Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 27, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mag Mar Guesthouse is in 'n veilige en stil area in Vryburg geleë, en sowat 2 km vanaf restaurante en wegneemetes soos Ocean Basket, Spur, Wimpy, Steers, Nandos, Debonairs, Dominos.

By Mag Mar Gastehuis kan jy verseker wees van 'n goeie nagrus op 'n gemaklike twee meter lange koningingrootte-bed. 4 kamers met koningingrootte- en enkelbeddens en 4 kamers slegs met koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n badkamer met stort, een van die kamers het 'n volledige en suite-badkamer met beide, bad en stort.

Kamergeriewe sluit breekware, eetgerei, ketel, mikrogolfoond, yskassie, lessenaar, lugversorging, DStv en WiFi in. Selfhelp Kontinentale ontbyt word in die kamers voorsien wat by die prys ingesluit is. Etes kan teen ekstra koste gereël word. Elke kamer het 'n klein stoep waar jy na 'n lang reis met 'n sonsondergang kan ontspan.

Onderdakparkeerplek en braaigeriewe beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Sakkie L
Saam met lewensmaat
5.0
Wanneer weer deur Vryburg, sal ons beslis van Mag Mar gebruik maak. Is baie vriendelik deur die eienaar ontvang. Eenhede het aan al ons verwagtinge vo...
Sien meer
Jan 2025
Hennie O
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Oor nag een aand, baie netjiese plek, beveel definitief aan.
Jan 2025
Frans S
5.0
Perfek vir 'n nag of twee in Vryburg! Vriendelik ontvang. Dadelik gehelp. Goed geleë, stil en alles wat nodig is vir oorslaap.
Jan 2025
Sara G
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, netjies en veilig. Ons was vriendelik ontvang. Kamers het alles wat nodig is vir 'n oorslaap as jy op reis is en alles was netjies en skoon...
Sien meer
Jan 2024
Ann V
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlike kuier. Martin was vriendelik en behulpsaam. Baie lekker geslaap en heel verras oor ontbytgraan wat beskikbaar was die oggend. Dankie. Was ook...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Springbokstraat 27, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Gaste dink Mag Mar Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 27, Vryburg, 8601, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4MWYxYWI5LTdhMzItNGUzMC04MzA0LTQxY2YyNjYwYTUxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 27 Springbok Road Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.947730395953 24.715150594711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang