Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Tiny Home

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 8, Kalkheuvel-plaas, Mogale City, 1739, Gauteng
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Luxury Tiny Home is in Kalkheuwel geleë, waar die area deel is van die Wieg van die Mensdom Wêrelderfenisgebied area, wat diere toelaat om vrylik in hierdie deel van Gauteng rond te loop.

Hierdie bekoorlike, eko-vriendelike vrystaande huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer, asook 'n buitebad en -stort. Die hoofslaapkamer het 'n dakvenster en is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens met 'n verwyderbare kamerverdeler het. Elke kamer beskik oor lugversorging en het toegang tot 'n gedeelde klein stoep met 'n ongelooflike uitsig oor die vallei. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet, 'n wasbak, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n koffiemasjien, eetgerei en breekware. Hierdie unieke huis het 'n privaat dek met 'n Jacuzzi en 'n privaat braai-area.

'n Ruim panoramiese patio en uitgestrekte vensters bied gaste die geleentheid om die rustige natuurskoon van die buitelewe ten volle te omhels. Saans kan gaste by die kampvuur bymekaarkom, na die sterrehemel kyk en hulself in die betowering van die bos onder 'n blaredak van sterre inleef.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lilian G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Tiny Home is pragtig, skoon en goed toegerus. Die buite badkamer is fantasties. Ons het baie lekker gebly. Die eienaars is baie behulpsaam...
Sien meer
Feb 2025
Melindie F
5.0
Wonderlik! Baie lekker gebly. Die Tiny Home is verskriklik mooi en goed toegerus. Die eienaar en die hosts was baie hulpvaardig.
Des 2024
Hanlie B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker ervaring in 'Tiny Home'. Dit mag wel 'n 'Tiny Home' wees, maar daar was geen oomblik wat dit beknop gevoel het nie. Die huisie sowel as die bui...
Sien meer
Des 2024
Charlize S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustigheid. Baie lekker gebly, dankie aan Oom Blakie en Tannie Linda wat heeltyd daar was om seker te maak ons het dit geniet en dat alles goed...
Sien meer
Des 2024
Elisa R
Saam met vriende
5.0
Peaceful. From the location to the hosts, this place is absolutely amazing. The house is just beautiful. Blackie and his wife made sure...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plot 8, Kalkheuvel-plaas, Mogale City, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Luxury Tiny Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 8, Kalkheuvel-plaas, Mogale City, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c05d87673031ee6a49d66dd12771c582fc01863a266ce69049040c6464b211c8820d5a9a75ff0b9ca831ae80fc20e24bfae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 Plot 8 Kalkheuvel Farm 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.84641734467 27.871441504018

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang