Lucolo Palace
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smith-straat 75, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lucolo Palace is in die hartjie van Aliwal-Noord geleë. Met sy vintage-eienskappe en moderne aanslag bied hierdie instansie die perfekte oornagverblyf.
Die verblyf beskik oor 3 ruim kamers met lugversorging wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Ander geriewe in die kamer beskikbaar is WiFi, 'n TV, 'n yskassie asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Doendinge in en om Aliwal-Noord sluit museums, 'n spa, 'n natuurreservaat, restaurante en 'n winkelsentrum in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Samora Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Smith-straat 75, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
- Gaste dink Lucolo Palace het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Aliwal-Noord Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smith-straat 75, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang