Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Love, Joy and Peace Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Wouw-straat 36, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R730 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Love, Joy and Peace Cottage is op die eienaars se perseel in Groenkloof, Pretoria geleë. Hierdie kothuis is stapafstand vanaf Groenkloof Lewenshospitaal (was Little Company of Mary) en Groenkloof Spar Sentrum. Dis ook naby Brooklyn Mall, Affies, Loftus, Zuid Afrikaanse en Jakaranda Hospitaal.

Die oopplan-tuinkothuis het slaapplek vir 2 gaste en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n privaat buite-area met 'n Weber en tuinstel.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, stoof, broodrooster en 'n ketel. Die eenheid bied 'n TV met DStv, WiFi, en dit maak oop op 'n privaat binnehof.

Love Joy Peace Cottage is naby die sirkel wat jou na die R21 na O.R. Tambo Internasionale Lughawe en die N14 na Johannesburg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tommie P
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik ontvang, baie lekker geslaap. Baie lekker oorslaapplek.
Mrt 2025
Burna S
5.0
Vriendelik en gasvry. Baie vriendelike en gasvrye verblyf.
Mrt 2025
Dirk C
Saam met lewensmaat
5.0
Huis weg van my huis. Ek het lekker gebly en veilig gevoel.
Feb 2025
Amanda K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige oornag hawe. Pragtige goed toegeruste eenheid asook baie netjies en linne ruik heerlik. Ons is vriendelik ontvang en sal beslis weer van hul g...
Sien meer
Nov 2024
Ursula H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi en gerieflik. Ons het van die plekkie gehou en dit was baie naby geleë vir die funksie wat ons bygewoon het. Alles was gerieflik en baie net...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hermi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 111

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Van Wouw-straat 36, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Love, Joy and Peace Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Wouw-straat 36, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1cf00d10209f3a5a5f9d80c21b47a6de839ad377f279154e27d556b464db4b1e95977d019f7f0079670f3e93e6900ead896?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 105 5 1 5 36 Van Wouw Street Groenkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.774771572853 28.212425974899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456