Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Louvre Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikelaan 5, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Louvre Guesthouse is in 'n stil woonbuurt van Bothaville, Vrystaat geleë.

Die gastehuis beskik oor 11 dubbelkamers, 1 gesinskamer en 2 luukse kamers. Elke kamer beskik oor lugversorging, 'n elektriese kombers, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Alle kamers het hul eie privaat ingang.

'n Volledige kontinentale ontbyt word bedien wat 'n verskeidenheid jogurts, graankosse, vars vrugte en kase insluit. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

The Louvre Guest House is naby baie skilderagtige besienswaardighede wat die Vredefortkoepel insluit. Gaste kan langs die swembad ontspan of 'n braai geniet by die gemeenskaplike braai-area met buitesitplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Dieter N
Besigheidsreis
5.0
Skoon, netjies, goeie diens, vriendlikheid, goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Ek sal vir enige iemand aanraai. Kostes is nie duur nie.
Feb 2025
Hester V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, sal Louvre met 'n geruste hart aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en kan dit aanbeveel. Ons is baie vriendelik ontvang.
Okt 2024
Lucea R
Besigheidsreis
5.0
Kort oornag tydens 'n sakereis. Reuse kamer met pragtige eenvoudige dekor. Die kamers het alles en meer in. Baie vriendelike personeel.
Aug 2024
George B
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker geslaap, heerlik geëet. Was baie aangenaam, dankie.
Aug 2024
C. E
Saam met lewensmaat
4.8
Was baie tevrede met ons verblyf. Het lekker gebly. Die plek was baie mooi.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Eikelaan 5, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Gaste dink Louvre Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikelaan 5, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd148cf0cc51a23011c66ab0ad7a10684d95478b9ce0bcb7d95be08ec931122149ed91ba0e2d12ee37951bd82a27095422cdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 5 Eike Avenue Meyerhof 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.3857804 26.600278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang