Loubella with a View
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malvaweg 66, Danabaai, Mosselbaai, 5610, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Loubella with a View is 'n selfsorg-eenheid in Danabaai, Mosselbaai.
Dié oopplan-eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaaparea, 'n en suite-badkamer en 'n kombuis. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n slaapbank vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar 'n TV met DStv en WiFi.
Daar is veilige parkeerplek. Die eenheid is naby winkels en restaurante .
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Malvaweg 66, Danabaai, Mosselbaai, 5610, Wes-Kaap
- Gaste dink Loubella with a View het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malvaweg 66, Danabaai, Mosselbaai, 5610, Wes-Kaap