Loemaln
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Bamboes Street, Weltevredenpark, Roodepoort, 1709, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Loemaln bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Weltevredenpark, Roodepoort geleë is.
Dié woonstel het gemaklike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetarea en 'n sitarea met 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie woonstel word deur sonkrag aangedryf en is ideaal vir sakereisigers, sowel as diegene wat die Unisa Florida-kampus besoek. Loemaln het maklike toegang tot die N1- en N2-hoofweë en is gerieflik naby Lanseria-lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 52 Bamboes Street, Weltevredenpark, Roodepoort, 1709, Gauteng
Sien meer verblyf in Hillfox Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Bamboes Street, Weltevredenpark, Roodepoort, 1709, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang