Luneburgh Cottages
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Western-laan 3, Berea, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Luneburgh Cottages is in Oos-Londen geleë en bied gerieflike verblyf in ruim selfsorgkothuise. Die verblyf is ideaal vir korttermynverblyf vir die kommersiële mark, oordeelkundige reisigers en oornaggaste.
Verblyf word gebied in 2 selfsorgkothuise. Elke oopplan-kothuis het 'n en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kothuis is toegerus met 'n TV en gratis WiFi en Netflix word voorsien vir vermaak.
Die kothuise lei na 'n binnehof met 'n tuin, en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Western-laan 3, Berea, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Luneburgh Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Western-laan 3, Berea, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap