Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little 5 Camp

Tentekamp
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guernsey-weg 159, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R800 R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Little 5 Camp is in die Guernsey-bewarea net 23 km suid van Hoedspruit op die R40. Blyderivierspoort en die Moholoholo Wildrehabilitasiesentrum is ook naby geleë vir gaste wat die omgewing wil verken. Die kamp is ideaal vir kranige voëlkykers. Little 5 Kamp is n groen kamp, Son Geysers en Solar krag word gebruik.. Elke tent het sy eie yskas. geen externe elektriese ware kan dus by die kamp gebruik word nie. Soos haardrogers en kamp yskaste nie.

Die tent bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is nog 'n tent aan die hooftentstruktuur geheg wat as 'n kombuisie dien. Dit is met 'n tweeplaat-gasstoof en kombuiswasbak toegerus. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Anton G
Besigheidsreis
5.0
Dis lekker in die bos! Baie hulpvaardig, baie vriendelik. Uitstekende waarde vir geld! Sal vir seker weer gaan en sal graag my lewensmaat saamneem vol...
Sien meer
Mrt 2025
Christiene J
5.0
Pragtige tent verblyf wat alle luukshede het wat benodig is in die bos! Wat 'n pragtige plek met uitstekende gasheers. Baie dankie vir die verblyf! On...
Sien meer
Des 2024
Tasha A
Saam met lewensmaat
5.0
Good value for money. Little 5 Camp is a rustic tented camp that has all the basics for self-catering. The units are clean and comforta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Danelle S
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was 'n lekker kamp ervaring in die bos. Geriewe sluit alles in wat nodig is. Dit was 'n lekker kamp ervaring in die bos. Geriewe sluit alles in wa...
Sien meer
Sep 2024
Denise M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. It was great; I really enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Guernsey-weg 159, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Little 5 Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R 800 R 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R 800 R 640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guernsey-weg 159, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f9f5f6c7c430506553a5b1c1ff47d5ef88cbd623d6e9f18ee45658d36cee78d033744cf12b12b349e9b6cc1906ed079c271?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 159 Guernsey Road Klaserie 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.485985490396 31.094446580375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang