Lincoln Cottages Libertas and 20 on Thorpe
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grimthorpe-laan 20, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lincoln Cottages Libertas and 20 on Thorpe is in die rustige woonbuurt Lincoln Meade in Pietermaritzburg geleë en bied gerieflike verblyf in 2 kothuise. Die ligging is toeganklik vanaf die N3, wat dit die ideale oornagplek maak.
Libertas Cottage kan 3 volwassenes gemaklik akkommodeer, of ouers met 2 klein kinders. Die oopplan-kothuis beskik oor 'n koninggrootte-bed, 1 enkelbed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie en eetarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel is ook toegerus met beperkte WiFi en sekere DStv-kanale. Dié kothuis is naby die gemeenskaplike swembadarea, braai-area en ontvangs geleë.
20 on Thorpe-kothuis is oopplan met 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie en eetarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en die kothuis is toegerus met WiFi en sekere DStv-kanale. Gaste is welkom om van die gemeenskaplike swembad en braai-area gebruik te maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Monica Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 18
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Grimthorpe-laan 20, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grimthorpe-laan 20, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering: