Limpokwena Natuurreservaat
Beskrywing
Hierdie tentkamp is onomhein en beskik oor 8 kampstreke, matrasse en beddegoed. Gaste het toegang tot gedeelde ablusiegeriewe, wat toegerus is met 2 storte, wasbakke en toilette. Geriewe sluit 'n staande waaier, sytafel en bedlamp in. Elektriese propsokke is beskikbaar. Die gedeelde kombuisarea is volledig toegerus met 'n stoof en 'n yskas. Hierdie kamp is die beste geskik vir ervare kampeerders, met tente en basiese meubels verskaf. Toegang tot die terrein is slegs deur hoëvryhoogtevoertuie en 4x4-voertuie gedurende die nat seisoen.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n tentkampbasis.
Huisreëls
Een begeleide wildrit per dag is by die selfsorgtarief ingesluit.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet-eenhede het elk 'n koninggrootte-bed met die opsie om 'n bykomende 2 enkelbeddens per kamer vir kinders by te voeg, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n lugversorger. Handdoeke, linne en daaglikse skoonmaakdienste word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Een begeleide wildrit per dag is by die selfsorgtarief ingesluit.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Limpokwena Natuurreservaat, Alldays, 0909, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang