Lilac Lodge / Purple House
Beskrywing
Slaapkamer met twee enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Kamer het ook 'n TV met DStv se hotelpakket en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar.
Indien gaste laat arriveer is dit hul verantwoordelikheid om die personeel in kennis te stel.
Alle betalings geskied in kontant of met 'n krediet- of debietkaart.
Kinderbeleid:
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis beskik oor 2 kamers, waarvan 1 'n dubbelbed het en die ander 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n bad. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n sitkamer met DStv se hotelpakket, asook 'n buite-braaiplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar.
Indien gaste laat arriveer is dit hul verantwoordelikheid om die personeel in kennis te stel.
Alle betalings geskied in kontant of met 'n krediet- of debietkaart.
Kinderbeleid:
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis het 3 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en en suite-badkamer en die ander twee met 2 enkelbeddens elk. Laasgenoemde twee kamers deel 'n badkamer. Die huis het ook 'n volledig toegeruste kombuis, groot sitkamer met 2 enkelbeddens en 'n slaapbank, 'n kaggel en TV met DStv se hotelpakket. Buite-braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar.
Indien gaste laat arriveer is dit hul verantwoordelikheid om die personeel in kennis te stel.
Alle betalings geskied in kontant of met 'n krediet- of debietkaart.
Kinderbeleid:
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het 2 slaapkamers met twee enkelbeddens in elke kamer, en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis en sitkamer met TV en DStv se hotelpakket, sowel as 'n kaggel en buite braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar.
Indien gaste laat arriveer is dit hul verantwoordelikheid om die personeel in kennis te stel.
Alle betalings geskied in kontant of met 'n krediet- of debietkaart.
Kinderbeleid:
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Vrystaande eenheid met 2 slaapkamers - 1 kamer met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Beide kamers het en suite-badkamers met storte. Volledig toegeruste kombuis, sitkamer met 'n slaapbank, TV met DStv se hotelpakket. Buite braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar.
Indien gaste laat arriveer is dit hul verantwoordelikheid om die personeel in kennis te stel.
Alle betalings geskied in kontant of met 'n krediet- of debietkaart.
Kinderbeleid:
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis beskik oor 2 kamers elk met 2 enkelbeddens asook 1 badkamer met 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n sitkamer met DStv se hotelpakket, 'n kaggel en buite-braaiplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar.
Indien gaste laat arriveer is dit hul verantwoordelikheid om die personeel in kennis te stel.
Alle betalings geskied in kontant of met 'n krediet- of debietkaart.
Kinderbeleid:
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Springfield-straat 10, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang