Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lientjies Overnight

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodpeckerstraat 32, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lientjies Overnight is in 'n stil woonbuurt in die voorstad Bos En Dal in George geleë. Daar is slaapplek vir 2 mense en Lientjies Overnight is naby 'n winkelsentrum met verskeie winkels.

Die en suite-kamer bevat 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer beskik ook oor 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV. Die kamer het skuifdeure wat na 'n patio met sitplek lei. Veilige parkeerplek word in 'n toesluitmotorhuis voorsien. Die eenheid het ’n privaat kluis en gratis WiFi.

Victoriabaai is net 14 km van Lientjies Overnight en 7 km van George Lughawe af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Michelle B
5.0
Homely, clean, caters for all your needs, caters for smokers, can even have a braai. Homely, clean, caters for all your needs, caters f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Pieter S
Saam met lewensmaat
5.0
Gaaf en behulpsaam. Lekker geslaap. Stil omgewing. Baie gaaf ontvang, lekker gebly en toe ons later ontdek dat ons iets in die kamer vergeet het, het ...
Sien meer
Feb 2025
Wezelda G
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, veilig, bekostigbaar. So goed soos huis. Lientjie se vriendelike, opregte gasvryheid is verfrissend en haar plekkie baie veilig, bekostigba...
Sien meer
Des 2024
Ryan K
5.0
Simply lovely. Wonderful host and venue.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Magan P
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxed, cozy, chilled and peaceful. Our stay at Lientjies Overnight was fantastic! Nice quiet neighbourhood, the place was very cozy a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Woodpeckerstraat 32, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lientjies Overnight het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodpeckerstraat 32, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmYjA2ZGI1LTMzMDEtNDc5Mi05ZTQ4LWRiMjg5MjQwODA5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 32 Woodpecker Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9788503 22.443362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang