Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Liefland Cottages

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Biesjesfontein 178, Lammerhoek Plaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Liefland Cottages is op Lammerhoek Plaas naby Springbok geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, familie of groep vriende.

Die verblyf bestaan uit 3 kothuise met slaapplek vir 2 gaste in elk. Elke kothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Hulle beskik ook oor 'n wasmasjien, ideaal vir langer verblyf.

Die oopplan-sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Die kothuise het elkeen 'n onderdakstoep met gemaklike sitplek, braaigeriewe en 'n pragtige uitsig.

Gaste word veilige, onderdakparkeerplek op die perseel aangebied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cuan B
Saam met lewensmaat
5.0
Valentine getaway. Cottage was neat and tidy and had everything we needed. Amazing. Tranquil. A1.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Justus H
5.0
Soos altyd top bestemming. Top bestemming. Altyd lekker met al die ekstras.
Feb 2025
Annette B
Saam met lewensmaat
5.0
Kosbaar, spesiaal, rustig, pragtig! Dit was die mooiste, rustigste plek om te wees weg van alles en almal! Pragtige natuur en wild laat mens opnuut be...
Sien meer
Jan 2025
Anneke V
Saam met lewensmaat
5.0
Beste oornagstop in Springbok. Liefland is beslis die beste blyplek in Springbok. Die akkommodasie is netjies, pragtig ingerig met die mooiste uitsig!...
Sien meer
Jan 2025
Leigh-anne S
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely wonderful. This is such a beautiful little place, you could not ask for more. Loved the Springboks in the early morning and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 249

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • N7, Biesjesfontein 178, Lammerhoek Plaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Liefland Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Biesjesfontein 178, Lammerhoek Plaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7da7c906fea71b7c8df183226444adcc3f38984c38d20daa1984e098dec717818587ab9998409af01812c7dd8dad77af1cda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 164 5 1 5 N7 178 Biesjesfontein, Lammerhoek Farm 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.725140031414 17.861121438112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang