Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Libra Lodge

Spesiale Aanbod 35% af

Kry 35% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Jan 2025 tot 27 Feb 2026.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libra-straat 10, Sundowner, Johannesburg, 2188, Gauteng
  • Vanaf R1 060 R689 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Libra Lodge bied selfsorg- en gastekamers en is in Sundowner, Johannesburg, geleë. Die lodge is sowat 18 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe geleë.

Verblyf by Libra Lodge bestaan uit 4 individueel versierde gastekamers en 1 selfsorgkothuis. Hierdie kamers het toegang tot óf 'n en suite-badkamer óf 'n aparte privaat badkamer. 'n Paar van die kamers het lugversorging, 'n lessenaar, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe; die selfsorgkamer beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met basiese toebehore om maaltye te kook.

Die lodge bied gratis WiFi, 'n braai-area, 'n goed versorgde tuin en 'n swembad om in af te koel, asook veilige parkeerplek.

Libra Lodge is naby restaurante, winkelsentrums en binne 11,5 km vanaf Montecasino.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Prosper Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Libra-straat 10, Sundowner, Johannesburg, 2188, Gauteng
  • Gaste dink Libra Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 060
R 1 060 R 689
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 060
R 1 060 R 689
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libra-straat 10, Sundowner, Johannesburg, 2188, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf618483a375e1d3c68db78d89d1a7bb09764f041622a0bc88391826c9e2db8c0571f3646db97393781d16b6dc2c0561b4746?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 060 nouVanaf R689 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 10 Libra Street Sundowner 2188 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.069620779712 27.940412403705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang