Letsema Guest House
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Joe Slovo Road, Freemanville, 2571, Noordwes
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Letsema Guest House, geleë in Freemanville, Klerksdorp, bied gaste ruim en gerieflike verblyf met 'n komplimentêre ontbyt. Die gastehuis is ideaal geleë, met maklike toegang tot die middedorp, Klerksdorp Gholfklub, Rio Casino en ander gewilde besienswaardighede.
Verblyf beskik oor 10 individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n privaat badkamer, lugversorging, 'n tee- en koffiemaakstasie, 'n klein lessenaar, 'n TV, 'n yskassie en toegang tot 'n patio.
Die gastehuis spog met gratis WiFi-toegang, goed versorgde tuine, 'n skaduryke terras met buitemeubels en gratis veilige parkeerplek. Dit is binne maklike bereik van restaurante, winkels en die NG Kerk Klerksdorp-Goudkop.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 59 Joe Slovo Road, Freemanville, 2571, Noordwes
Sien meer verblyf in Roosheuwel Klerksdorp Noordwes
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Joe Slovo Road, Freemanville, 2571, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang