Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard's Tree Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keeromstraat, Boskloof-plaas, Citrusdal, 7430, Wes-Kaap
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Leopard's Tree Campsite bied gaste rustige kampeerverblyf vir tot 4 mense in karavane of boswaens net 20 km vanaf Citrusdal.

Elke staanplek is onder eikebome langs 'n stroompie geleë en het elektriese en waterpunte, asook braaigeriewe.

Die staanplekke het gebruik van gemeenskaplike ablusiegeriewe met warmwaterstorte, spoeltoilette, asook 'n opwasarea vir skottelgoed. Twee honde per staanplek word toegelaat met vooraf reëlings teen 'n ekstra koste.

Gaste kan die rotspoele verken, voëlkyk doen om van die 40 voëlspesies te sien, en gaan bergstap om te sien waar die ontwykende luiperds hul kloue teen 'n boom skerp maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anton V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker ontspanne. Altyd lekker geniet die natuur, veral die stap waterval toe en soek die leopard dan.
Feb 2025
Emile A
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice location. Our stay was good and the owners are very friendly and welcoming. They checked if we needed anything each day of ou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Mathlda V
Saam met vriende
5.0
'n Heerlike verrassing, groot staanplek en baie koelte. Ons was aangenaam verras met hierdie kampplek. Alle staanplekke was grotendeels onder koelte b...
Sien meer
Jan 2025
Koos G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gently in die stilte met netjiese ablusie geriewe. Lekker rustige kampeerplek op die plaas tussen die bome en citrusboorde.
Jan 2025
Ansie L
Saam met lewensmaat
4.4
Stil, rustig, pragtige staproetes en interessante familie geskiedenis van die plaas. Heerlik en veilig onder die pragtige akkerbome, met gerieflike ab...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Inalize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Keeromstraat, Boskloof-plaas, Citrusdal, 7430, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leopard's Tree Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keeromstraat, Boskloof-plaas, Citrusdal, 7430, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4896d34daf222c1a9965fe4b401a5f129352a20293dfd6153d665490a0d73c737877de29bb0e0fc99509f1274fd1c5abe483?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 Keerom Street Boskloof Farm 7430 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.760100194483 19.076792999866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang