Lemon Lane Guest House
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertstraat 320, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lemon Lane Guest House bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf sentraal geleë in Waterkloof, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.
Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 3 pragtig ingerigte kamers wat almal en suite-badkamers het. Die kamers sluit gemaklike beddens, linne en badhanddoeke in, sowel as privaat ingange. Elke kamer bied ook bykomende geriewe soos 'n kombuisie, gratis WiFi en 'n TV met DStv-kanale.
Die welige tuine bied 'n perfekte omgewing vir ontspanning, en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die eiendom is gerieflik geleë binne maklike bereik van hospitale, universiteite en Brooklyn Mall. Hierdie eiendom se area word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annamarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Albertstraat 320, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Lemon Lane Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertstraat 320, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng