Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker Rus

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosalaan 11, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lekker Rus bied selfsorg met verhit-en-eet-geriewe en is ideaal vir 'n ontspanne wegbreek vir familie of 'n groep vriende. Dié eenheid is op die eienaar se perseel geleë en het 'n aparte ingang.

Dié eiendom het slaapplek vir tot 4 gaste (2 volwassenes en 2 kinders) en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Egiptiese katoenlinne met 'n 500-draadtelling en badhanddoeke word voorsien.

Dié eenheid bied selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond en 'n ketel insluit. Gaste het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en 'n lessenaar met 2 stoele en 'n yskas. Gaste het ook toegang tot 'n klein patio wat spog met 'n uitsig oor die ruim tuin wat perfek is vir 'n ontspannende piekniek. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Albert H
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker geslaap. Baie lekker gebly. Dankie.
Jan 2025
Francois J
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon en gerieflik vir 'n oornag stop. Verblyf was skoon en Leon was baie vriendelik en behulpsaam.
Des 2024
Fern S
Gesin met tieners
5.0
Perfect stop over. Honestly, this was the perfect stop over on our travels. Everything we needed was at our fingertips. The personalise...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Amanda B
Saam met lewensmaat
5.0
Clean and neat. Clean, neat and the host was lovely and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Lizelle S
Gesin met tieners
5.0
Rustig. Die kamers is pragtig met die beste beddens en linne. Leon is die beste gasheer. Hy het ons ontvang en alles wat nodig is verduidelik. Dit was...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Mimosalaan 11, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Gaste dink Lekker Rus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosalaan 11, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc174c9cf37a544f8237a231ff1e452dc999bd9a5e619141c08832960229bbd55881ecba3771ea8719e3c34c0068e2eb0e683?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 Mimosalaan 11 Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.070546158232 26.113403892236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang