Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisure Bay Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blackpool-laan 954, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Geleë in Leisure Bay, is die houthuis, Leisure Bay Self-catering wat gerieflike verblyf vir 6 mense bied.

Die huis bied 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en 2 slaapkamers wat met 2 enkelbeddens ingerig is. Die kamers deel die gebruik van 2 badkamers, waarvan 1 en suite is. Gerieflikheidshalwe word linne en badkamerhanddoeke voorsien, en waaiers en verwarmers is ook beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof en oond, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n ontbyttoonbank. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met DStv en oopmaak op 'n dek met 'n uitsig oor die omgewing.

Braaigeriewe, asook parkeerplek onder 'n skadunet, word voorsien. Skoonmaak oor naweke kan teen 'n ekstra koste gereël word. Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël, dit sluit ape ongelukkig uit.

Die boomryke eiendom sal die kinders vermaak, en die strand is net 1 km weg wat branderplankry, lyfplankry en swem bied. Verskeie koffiewinkels en gholfbane is ook net 'n entjie se ry weg, en gaste kan die Umtamvuna Natuurreservaat en Clear Water besoek wat staproetes en waterval-uitsigte bied.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Francis F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en rustig. Dit was baie lekker gewees. Baie rustig. Sal vir seker aanbeveel.
Feb 2025
Rina J
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese plekkie om vakansie in te hou. Baie vriendelike mense en 'n baie netjiese en lekker plekkie om in te bly.
Sep 2024
Dries P
5.0
Baie behulpsaam en waarde vir geld. Bo verwagting waarde vir geld.
Aug 2024
Danie F
5.0
Rustig en skoon. Baie lekker gebly, goed gerus in die mooi omgewing. Baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie is goed toegerus en mooi skoon.
Mrt 2024
Zane A
Saam met vriende
4.6
We could rest well in the quiet environment. The stay was quiet and peaceful in the serene forest area. The place could improve; the pa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Blackpool-laan 954, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Leisure Bay Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blackpool-laan 954, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhODVhMjljLTJmMTMtNDVjMS05ODgxLTVhY2Q0NDEyNTkyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 40 5 1 5 954 Blackpool Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.023502777778 30.234682777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang