Bainskloof Self Sorg
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Leewengtuin, Bainskloof, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bainskloof Self Sorg is 'n selfsorgeenheid op 'n werkende plaas net buite Wellington. Hierdie verblyf spog met pragtige uitsigte oor die omliggende berge en is ideaal vir dié wat op soek is na rustige oornagverblyf.
Die ateljee-eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Die kamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer.
Die eenheid het 'n klein kombuisie wat met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad op die perseel, braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi.
Hierdie verblyf is ideaal vir dië wat die platteland wil verken. Bainskloof Self Sorg is buite die dorp, maar steeds naby genoeg aan winkels, restaurante, wynplase en verskeie doendinge soos stap- en fietsryroetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Luane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Leewengtuin, Bainskloof, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink Bainskloof Self Sorg het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Leewengtuin, Bainskloof, Wellington, 7655, Wes-Kaap