Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LC @ 308

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New Rush-weg, The Jade, Paardevlei Precinct, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R989 R891 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

LC @ 308 is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel op die tweede verdieping in 'n veilige kompleks geleë binne maklike bereik van die strand in Somerset-Wes, 'n skilderagtige dorpie omring deur manjifieke berge en wingerde, met uitsigte oor die nabygeleë kobaltblou oseaan en sandstrande.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en is geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, skottelgoedwasser, asook 'n wasdroër-kombinasie. Die leefarea bied 'n TV, knus sitarea en direkte toegang tot 'n balkon.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, speelgrond vir kinders en 'n restaurant. Gaste kry parkeerplek op die perseel.

Gaste kan die Helderberg-wynroete verken om wynkeldertoere en -proeë te ervaar, by 'n verskeidenheid restaurante te eet, of buitelugaktiwiteite soos voetslaan, fietsry, duik, verfbal, gholf of waterski te geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • New Rush-weg, The Jade, Paardevlei Precinct, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink LC @ 308 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R989
R 989 R 891
per nag (plek vir 2)
Vanaf R989
R 989 R 891
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New Rush-weg, The Jade, Paardevlei Precinct, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e8c6df4dc017e45407697a881d9d12b929ee5971ad67e64de7c2369fa736cfae63ace13ccfae082831e73acd284089ad3c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R989 nouVanaf R890 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 New Rush Road The Jade, Paardevlei Precinct 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.093915867022 18.814073503017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang