Lazy Lizard Guest House
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Henrystraat 109, Park-Wes, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
- Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lazy Lizard Guesthouse is in die middestad van Bloemfontein geleë. Die gastehuis bied gerieflike en rustige verblyf.
Lazy Lizard bied 11 luukse kamers wat uniek is met hul eie styl. Elke kamer is toegerus met lugversorging, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die gastehuis bied konferensiegeriewe vir tot 20 mense, met 'n Proxima-projektor vir gerief. Die gastehuis beskik oor 'n lieflike swembad, 'n buitekroeg en onderdakparkeerplek met 24 uur-sekuriteit.
Boonop bied die gastehuis braaigeriewe, 'n lughawependeldiens en 'n wasgoeddiens.
Bram Fischer Internasionale Lughawe is 11,8 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Joyce Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Henrystraat 109, Park-Wes, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
- Gaste dink Lazy Lizard Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Henrystraat 109, Park-Wes, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
-
TGCSA-gradering: