Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Lane Guest House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ds DF Du Toit-singel, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Lavender Lane is 'n pragtige selfsorgkothuis in die stil woonbuurt Loerie Park in George. Dit is naby die George Dam, Glenwood Gholfbaan en die Garden Route Mall.

Dié kothuis is op die perseel van jou gashere Gavin en Lindsay Brown geleë, en bestaan uit 2 ruim slaapkamers met slaapplek vir 4 mense in 1 koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Daar is sitplek binne vir 4 mense en 'n buite-balkon met bykomende sitplek. Daar is ook braaigeriewe beskikbaar.

Lavender Lane is ideaal geleë naby die berge, George-dam, botaniese tuine, strande, Glenwood-gholfbaan en die winkelsentrum. Dit is ook naby die Go George-busroete geleë vir diegene wat meer van hierdie pragtige stad wil verken.

Ons het onlangs sonpanele geïnstalleer om te vergoed vir die elektrisiteitsonderbrekings in Suid-Afrika. Daarbenewens het ons 'n gassilinder en ketel, herlaaibare ligte, en 'n UPS vir WiFI.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindsay Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Ds DF Du Toit-singel, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lavender Lane Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ds DF Du Toit-singel, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiMTAxZTU1LTBlY2EtNGIzYS1hOGM1LTIyMTA4Y2JlNGM1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 18 Ds Df Du Toit Crescent Loerie Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.963795 22.495517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang