Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carltonweg 45, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Lavender Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Vishoek geleë is en is 'n entjie se stap vanaf die strand en 'n natuurreservaat geleë.

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en het 'n koningingrootte-bed. 'n Stort-oor-bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolf, stadige kookplaat, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop is daar 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n klein rustige tuin en 'n gemeenskaplike swembad. Gaste het hul eie privaat patio en braaigeriewe kan gereël word. Daar is verskeie variëteite voëls en tarentale in die tuin.

Daar is 'n houtkaggel vir die koue winteraande, en 'n waaier beskikbaar is te warm in die somer.

Vir diegene wat wil verken, is Kalkbaai, Simonstad, Kaappunt en Boulders-strand baie naby, asook baie wonderlike koffiewinkels en restaurante in die omgewing. Indien gaste 'n potjie gholf wil speel, is Clovelly Gholfbaan en Simon's Town Gholfbaan 'n entjie se ry weg.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Carltonweg 45, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lavender Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carltonweg 45, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA125f6e3f096d8b9ab12f7cd870f6e3ebece6dc998b8867d2290ba497af8c3043678a9c194320c773a84f33351e4385cc1886?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 45 Carlton Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.12823233825 18.427735299102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang