Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laslappie Akkommodasie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Futterstraat 99, Cannon Rocks, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Laslappie Akkommodasie bied gerieflike oornagverblyf in Cannon Rocks, 'n klein kusdorpie in die Oos-Kaap. Die huis is stapafstand van die strand, winkels en 'n staproete af.

Die huis is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Gaste moet hul eie linne en handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof en mikrogolfoond. Gaste moet hul eie skoonmaakmiddels saambring. Die eenheid het 'n TV en WiFi en gaste moet hul eie aanmeldbesonderhede vir die DStv hê.

Daar is 'n braai op die stoep en onderdakparkeerplek op die perseel.

Neem asseblief kennis dat dit 'n klein dorpie is met beperkte selfoonsein.

Gaste kan swem, diepseehengel, branderplankry, perdry en voetslaan in die area geniet.

Daar is 'n klein, oulike restaurant, Die Roes, wat die beste see-uitsig bied. Stap al langs Boknesstrand waar jy 'n lieflike swemstrand en braaigeriewe sal vind. Vanaf Boknesstrand kan fikse stappers en drafslapers hul pad maak na Diaz Cross, 'n geskiedkundige landmerk met 'n pragtige uitsig.

Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Futterstraat 99, Cannon Rocks, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Gaste dink Laslappie Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Futterstraat 99, Cannon Rocks, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74361ec821ab4ae7a6349ce50190dd082be69177a45293ce823de0d83d14702fe7931d103ac89217c33ef5a5c53208fa1b9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 99 Futter Street Cannon Rocks 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.750993 26.533464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang