Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Larola 37

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Willem F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker en skoon. Dit was baie lekker en baie mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elena R
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Die naweek was te kort om alles te geniet. Sal moet reël vir nog 'n kuier in Clare. Ons het baie lekker gekuier en sal definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Fantasmagoriese. Wat 'n pragtige plek. Ek sal absoluut aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Dit was skoon, netjies en het alles binne wat mens nodig het. Ek sal wel aanbeveel om hekke op te sit vir die parkering, sodat mens gerus voel oor jou voertuig se veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Deborah A
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2025

It's a nice place, parking wasn't great though, neat and modern. The place was lovely, clean, and modern, beautifully set up, but the parking area is a bit far from the unit, so we were worried about leaving our vehicle fully laden with all our travel belongings, as we were heading home. The parking did not have a locked gate. But the host was friendly on the phone, did not meet and greet, there was a key in the lock system, which worked fine. For one night on our way home from a long trip from the Kalahari, it was fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Albertus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Was awesome. Baie lekker. Mooi dorp. Mooi netjiese eenheid. Sal weer in die toekoms daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thuli G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

We had an enjoyable, peaceful and tranquil stay. What a pleasant stay we had, ideal for switching off and reconnecting with self and nature. We had the pleasure of meeting the owners as they had to come in and assist with a problematic inverter. A warm and lovely young couple, it was a pleasure meeting both of them. Would highly recommend the place, very neat, clean and well kept. Thank you Larola 37! I think we've found a home in Clarens for all our future visits.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Warm en snoesig met al die geriewe van 'n 5-ster-verblyf. Bly altyd lekker. Eienaar se plekkie is elegant en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes Hermanus D
1 nag
5.0
Mei 2024

Baie lekker en pragtige plek, dit was prentjie mooi. Baie dankie. Pragtige plek, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Waarde vir geld, skoon en netjies. Was absoluut 'n plesier om by die akkommodasie tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 520
R 1 520 R 988
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 520
R 1 520 R 988
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larolastraat, Larola-terras 37, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8837a839e03ff5e3f360d047923cc3d0a25bbe2364b5c4bbbe7cd0a05976b6268f77d88230c6ca92680c94726803af7831e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 520 nouVanaf R988 per nag, vir 4 mense 67 5 1 5 Larola Street Larola Terrace 37 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.518221668694 28.427860534536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang