Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lapa Lange Game Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die M29, 35 km oos van Mariental, Mariental, 0000, Hardap
  • Vanaf R1 420 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lapa Lange Game Lodge is op 'n plaas 35 km oos van die dorp Mariental geleë. Die lodge word omring deur die majestueuse skoonheid van suidelike Namibië.

Verblyf by Lapa Lange Game Lodge bied 'n wye verskeidenheid akkommodasie-opsies. Gaste kan kies uit 'n losstaande chalet, luukse suite of struktuurtente.

Daar is 5 goed ingerigte chalets rondom die watergat, 4 Superior Chalets en 1 Executive Villa met sy eie privaat Jacuzzi. Daar is ook 18 suites, elk met sy eie privaat patio of balkon.

Die kombuis gebruik plaaslike produkte om skouspelagtige buffetstyl ontbyt, middagete en aandete sowel as 'n wye verskeidenheid wildsvleis voor te sit. Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in. Wildritte, jagluiperdvoeding, staproetes en spa-behandelings is beskikbaar. Daar is ook gratis WiFi-verbinding beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • Vanaf die M29, 35 km oos van Mariental, Mariental, 0000, Hardap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hardap Namibië
Vanaf
Vanaf R 1 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die M29, 35 km oos van Mariental, Mariental, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWtHY0m9llDjnYCXZn8DqMPCUYvDCAVpEOESypFGqhhKx47y93u?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 420 per nag, vir 2 mense Off the M29 35 km east of Mariental 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.805814675507 18.188984531769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang