Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lankverwacht Guest Farm & Camping

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Lida C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig. Mooi plekkie. Baie rustig en skoon. Teen die pad. Lekker gebly. Het die kokerboom kwekery op van Rhynsdorp baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Tyd om net af te switch. Verblyf was goed, stil, rustige atmosfeer, goeie plek vir wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekke lekke lekker. Heerlike stil huisie. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toni F
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

First time there, was pleasant. Owner upgraded us due to very hot weather. A fan was on in the cottage when we arrived, but the fridge was not on and it took time to cool down. The setting was good in the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Petro P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie rustig, goeie ligging. Ons is baie vriendelik ontvang, die ablusieblok is nuut en daar is alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gemaklik en veilig. Alles werk goed en netjies. GPS koördinate neem jou egter op 'n grondpad. Hulle moet naam borde opsit wat chalets en kamp plek aandui.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Belewenis! Fasiliteite is pragtig en het aan al ons vereistes voldoen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Jy vind jouself weer daar. Ingrid het ons vriendelik ontvang, en Martin het ons baie tuis laat voel. Ons het die rustigheid en stilte baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing place to stay! Thank you for sharing this special spot with us! What a gem! We loved staying there. Ingrid has thought of everything that one might need. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderlike naweek met baie verrassings. Lankverwacht Guest Farm is gerieflik tussen Van Rhynsdorp en Nieuwoudtville geleë, nie eers 'n kilometer vanaf die hoofpad nie. Die huisie is gerieflik toegerus met alles wat 'n mens sal nodig hê. Enigste iets wat 'n mens mis, is WiFi, want die sein is oor die algemeen nie baie goed nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 242, Van Rhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a51490859047f6a5f22ace753457e2825a16ee3e47697d9d7938b2774c660546250aa3279e7e4d0489e049a208a80bc65f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Farm 242 Van Rhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.501367563909 18.912725888258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang