Langhuis Guesthouse
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 72, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R1 827 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Langhuis Guesthouse is 'n historiese meenthuis in Graaff-Reinet en bied gehalteverblyf binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Kamers 2, 3 en 4 het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Kamer 1 het 'n stort, toilet en 'n wasbak en gaste kan 'n aangrensende kinderkamer met 2 enkelbeddens bespreek. 'n Bababed is ook beskikbaar. Alle kamers het koffie- en teemaakgeriewe. Kamer 1, 2, 3 het elkeen 'n stoep.
Daar is 'n gemeenskaplike sitarea en 'n aparte biblioteek met 'n TV met DStv. Verder is daar 'n 14 m-swembad. Gratis WiFi sowel as veilige parkeerplek is beskikbaar. 'n Gesonde ontbyt is ingesluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Daron Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 26
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Donkinstraat 72, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Langhuis Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 72, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap