Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langholm 45 on Kloof

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 60, Langholm 45, Tuine, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Langholm 45 on Kloof is 'n selfsorgvakansiewoonstel in die hartjie van Gardens, Kaapstad. Dit is 'n wonderlike opsie vir óf 'n paartjie óf toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Dié woonstel het ook 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie spasie het ook 'n etenstafel.

Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van talle restaurante en winkels af. Dit is ook net 'n kort entjie se ry vanaf die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum asook die gewilde V&A Waterfront.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 725

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kloofstraat 60, Langholm 45, Tuine, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 60, Langholm 45, Tuine, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA989fe249e4d39d7beffe0befb10f96d94a49af5319597b7db8b3e0a98b75ad505945b8e8cc9f7c590364da13e86c8b5af6bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 60 Kloof Street Langholm 45 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.928440515825 18.409017157621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang