Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lambert's Bay Seafront

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Rene E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

'n Baie lekker eenheid met so 'n pragtige uitsig! Sal sonder twyfel weer daar toe. Net 'n eenaand oorbly, maar baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Amazing, beautiful and peaceful. Stay was very nice, nice view and clean. I would recommend this place to anyone. The accommodation is close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Damien F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Awesome place. Awesome time. The area is quiet and very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ek sal met graagte weer die verblyf kies, dalk een van die ander eenhede, want spasie is. Verskriklik, al die probleem was ons kon nie die braai gerief gebruik op perseel nie, maar anders puik vir die prys wat betaal is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minette
Lambert's Bay Seafront
Goeie dag Mandy Die Le Petit eenheid het nie braai geriewe nie, soos aangedui in die beskrywing van die eenheid. Die ander eenhede het hulle eie braai geriewe.

Claudina W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

It was a great time, relaxing time. Nice place to stay. People are very friendly. It was fine. The place is very quiet. I will book this place again if I visit Lamersbaai again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shirreen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Fantastiese verblyf gewees. Ons het lekker gebly en die see uitsig was asemrowend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2025

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Erica V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Fantasties. Beslis die moeite werd, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Well placed, clean, secure parking. Well placed, clean, secure parking. Just fix the gate motor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Puik plekkie. Baie netjies en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 480

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 86, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1NjJmYWUxLTI0NzUtNDJiYy04YTk2LWUxOWI4ZTQxODVmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 133 5 1 5 86 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.099738 18.304543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang