Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalandi 4

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerste-weg, Langstrand, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lalandi 4 is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in 'n meenthuiskompleks met volle see-uitsigte op die strand in Langstrand, Namibië.

Dié volledig gemeubileerde kothuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed, en die tweede kamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer wat onderskeidelik 'n bad of stort het. Die volledig toegeruste kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n TV met DStv en het ook 'n ingeboude braaigeriewe. Die sitarea lei na die eksklusiewe gebruiksdek, waar gaste lieflike see-uitsigte kan bewonder, skemerkelkies kan geniet en 'n braai kan hou.

Daar is ook 'n wasarea met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Lalandi 4 is ideaal geleë sowat 12 km vanaf Swakopmund en Walvisbaai. Die area bied 'n verskeidenheid buitemuurse doendinge wat gaste kan ervaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Eerste-weg, Langstrand, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Lalandi 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerste-weg, Langstrand, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA281031bb8a4a303224d8b186f933ef0481c494bcc1b43fc3b51975f953f5a043e2ac35ad14da596046a2c8fdad626a50ff24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 First Road Langstrand 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -22.81176410545 14.543864639217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang