Ladybrand Guest House
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nuwestraat 30, Ladybrand, Oostelike Vrystaat, 9745, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ladybrand Gastehuis is jou ontsnapping van die vinnige pas en stres van stedelike lewe. Geniet die vrede en rustigheid van Ladybrand Gastehuis.
Daar is 'n keuse van 12 kamers by die gastehuis beskikbaar, wat tussen 1 en 4 gaste kan akkommodeer. Die kamers is volledig toegerus en het lugversorging om gemaklike verblyf te verseker. Hoëspoed-Wi-Fi-toegang is ook beskikbaar. Die tarief sluit ontbyt in.
Gaste word uitgenooi om by die swembad te ontspan of die welige tuin met sy braaigeriewe te geniet. Die gastehuis is troeteldiervriendelik so jou troeteldiere is meer as welkom indien dit vooraf gereël word.
Ongeveer 15 km vanaf Ladybrand is die bekende Maseru-grens, jou poort na die Bergkoninkryk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Petrus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Nuwestraat 30, Ladybrand, Oostelike Vrystaat, 9745, Vrystaat
- Gaste dink Ladybrand Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Ladybrand Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nuwestraat 30, Ladybrand, Oostelike Vrystaat, 9745, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang